Matrieknuus

Geen resultate gevind.
Loading…

Daar is leerlinge wat besluit het om NIE hul uitslae in die media te laat publiseer nie. Kandidate se uitslae kan moontlik ook weens tegniese redes uitgelaat wees. Kontak asb. jou skool of provinsiale onderwysdepartement indien jou naam nie hier verskyn nie.

  • Hierdie uitslae is voorlopig en daarom moet kandidate, indien enige inligting uitgelaat is, die skool kontak.
  • Beurse is beskikbaar by NSFAS vir enige studiekursus. Kontak NSFAS op 08600 NSFAS (0860067327), e-pos info@nsfas.org.za of besoek www.nsfas.org.za.
  • Hoewel alles moontlik gedoen is om te verseker dat die uitslae akkuraat is, kan dit weens tegniese redes gebeur dat 'n kandidaat se uitslae uitgelaat of onakkuraat gepubliseer word.