Kandidate se uitslae kan moontlik ook weens tegniese redes uitgelaat wees. Kontak asb. jou skool of provinsiale onderwysdepartement indien jou naam nie hier verskyn nie.
- Hierdie uitslae is voorlopig en daarom moet kandidate, indien enige inligting uitgelaat is, die skool kontak.
- Beurse is beskikbaar by NSFAS vir enige studiekursus. Kontak NSFAS op 08600 NSFAS (0860067327), e-pos info@nsfas.org.za of besoek www.nsfas.org.za.
- Hoewel alles moontlik gedoen is om te verseker dat die uitslae akkuraat is, kan dit weens tegniese redes gebeur dat 'n kandidaat se uitslae uitgelaat of onakkuraat gepubliseer word.